Skip to product information
1 of 1

allaudible

Adderjan Beukes (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown

Adderjan Beukes (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Adderjan Beukes (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024)Afrikaans edition by Sonja Brown

As ¡®n pa saam met ¡®n aantreklike man konkel om sy steekse dogter se o? te laat oopgaan, beteken dit net een ding: Moeilikheid met ¡®n hoofletter M¡­
En as ¡®n steekse dogter agter die kappe van haar pa en die aantreklike man se byle kom, neem sy wraak op ¡®n manier wat nie een van die twee verwag het nie.
Kom lees lekker saam, en beleef liefde met heelwat lag tussen die blaaie.

¡°Ek s¨º vir jou, Sandra¡¯tjie, as daardie Adderjan Beukes weer sy groot pote op my plaas se grond sit, gaan ek Dirkie uithaal!¡±
Sandra Vermeulen sug raadop. As haar pa eers in s¨® ¡®n bui is, is daar geen salf aan te smeer nie.
¡°Pa, as die ouderling pa hoor, skop hulle pa uit die kerk uit! Buitendien, Adriaan is ¡®n gesien man in die Oos Kaap. Die polisie sal dit deeglik ondersoek.¡± Sy lag senuweeagtig. ¡°En hoe weet pa dat Dirkie nog kan skiet? S¨º nou die koe?ls ontplof in pa se gesig?¡± Dirkie is ¡®n horing-oue .303 wat lyk of dit uit die Bybelse tyd dateer.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details