Skip to product information
1 of 1

allaudible

Bloed Spook (Afrikaans Edition) (2024) by Sarel Carelse

Bloed Spook (Afrikaans Edition) (2024) by Sarel Carelse

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Bloed Spook (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Sarel Carelse

Op ? plattelandse dorpie, in die middel van ? stormagtige nag word ? jong seun met raaiselagtige en noodlottige beserings na ? klein kliniekgebou gehaas. Wanneer die seun se liggaam verdwyn, word ? kettingreaksie van geweld ontsluit wat die rustigheid en vrede van ? plaasgemeenskap tot in sy fondasie ruk en wat selfs die mees gevestigde natuurwette omverwerp.

Dit is teen hierdie agtergrond, waar geweld, geheim, geloof, feit en mite mekaar die stryd aans¨º, dat Reinhard Malan homself in die middelpunt van die chaos bevind en probeer om sin van sy eie lewe te maak. Maar dit is in hierdie lewensgevaarlike omstandighede waar hy weer leer wat die lewe beteken, vrede maak met homself en sy verlede, en waar hy die moed kry om aan te hou veg vir ? beter toekoms.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details