Skip to product information
1 of 1

allaudible

Dok Sarah (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown

Dok Sarah (Afrikaans Edition) (2024) by Sonja Brown

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Dok Sarah (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Sonja Brown

¡®n Interkontinentale lekkerlees-roman wat beslis jou gevoelens sal laat wipplank ry¡­ Jou hart sal vinniger klop op plekke, en jy sal al die emosies van die hoofkarakters kan meeleef terwyl jy op die punt van jou sitplek sit en lees oor liefde, ontvoering, haat, moord en geldgierigheid.
Kom ontmoet vir Sarah¡­

¡°Is dit waar Lia sit?¡± fluister ¡®n diep stem in Sarah se oor.
Hoendervleis kruip stadig teen Sarah se nek af daar waar sy warm asem haar liggies aangeraak het. Sy draai haar kop stadig in sy rigting. Bruin o? met geel spikkels in begroet haar en die woorde wat op haar tong wou vorm, word summier bevries deur die onmiddelike aantrekkingskrag wat sy met alle mag probeer onderdruk..

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details