Skip to product information
1 of 1

allaudible

Drome kan waar word (Afrikaans Edition) (2024) by Edna Cane Swannepoel

Drome kan waar word (Afrikaans Edition) (2024) by Edna Cane Swannepoel

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Drome kan waar word (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Edna Cane Swannepoel

Sheree Stiler is ¡¯n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in ¡®n skietongeluk verloor. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ? boek skyf, sy wil vir Wizard (¡¯n Bekende seunsgroep wat sing en in London bly) liedjies skryf, sy wil eendag heer eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Se?ninge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ? boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in London en sy raak verlief. Maar Sheree het ¡¯n geheimsinnige droom ook gehad. ? Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word, is ¡¯n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details