Skip to product information
1 of 1

allaudible

Scarlett (Afrikaans Edition)(2024)by Marsofine Krynauw

Scarlett (Afrikaans Edition)(2024)by Marsofine Krynauw

Regular price $1.90 USD
Regular price Sale price $1.90 USD
Sale Sold out

Scarlett (Afrikaans Edition)(2024)by Marsofine Krynauw

Zara Mitchell, is ¡¯n supermodel en deel van die baie hegte Mitchell-gesin. Gedurende een van die fotosessies waar sy die hoofmodel is, raak Remy Hall, die fotograaf op haar verlief. Hy het ¡¯n redelike stryd om haar te kry om hom raak te sien.

Tog sien sy hom raak en raak onherroeplik op hom verlief. Gou kom sy agter dat sy moeder glad nie bereid is om haar enigste kind met enige ander vrou te deel nie. Deur al die opdraandes, trou Zara en Remy tog.

Daar is egter ¡¯n ander fotograaf, Liam Taylor, wat vir hierdie jongvrou baie lief geraak het, en net swyg oor sy liefde. Hy het reeds agtergekom dat Zara net een man lief het, en dit is vir Remy Hall.

Dat sy baie meer afgebyt het as wat sy kan kou, vind hierdie pragtige jongvrou vinnig uit. Wanneer hulle dogter Scarlett gebore word, raak haar moeilikheid net nog groter, omdat Remy weier dat haar ouers enigiets met sy dogter te doen het.

Zara veg deur ¡¯n baie stormagtige huwelik, en begin skielik baie siek raak. Nadat haar ouers haar uiteindelik by ¡¯n hospitaal besorg het, word sy gediagnoseer met breinkanker. Binne maande sterf Zara en haar familie is gebroke.

Remy Hall en Scarlett woon nie eers haar begrafnis by nie. Hy vervreem sy dogter van Zara se familie deur leuens, en is baie suksesvol daarmee tot sy universiteit toe gaan.
Daar, is niemand anders as Liam Taylor haar dosent nie.
Gaan Scarlett uiteindelik die waarheid oor haar moeder uitvind? Gaan sy dit regkry om haar vader, wat haar alles is, aan te vat oor al die leuens? Hoe gaan haar ontmoeting met Liam Taylor haar lewe verander?

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details