Skip to product information
1 of 1

allaudible

Weg (Afrikaans Edition) (2024) by Nerine Ahlers, Alet Steenkamp

Weg (Afrikaans Edition) (2024) by Nerine Ahlers, Alet Steenkamp

Regular price $2.90 USD
Regular price Sale price $2.90 USD
Sale Sold out

Weg (Afrikaans Edition) Kindle Edition
(2024) by Nerine Ahlers (Author), Alet Steenkamp

Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ¡¯n paar dae pad gevat om te gaan skilder. Maar haar k¨ºrel, Zack, word al hoe meer bekommerd. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie? Toe hy boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd. Baie verkeerd. Intussen word Niekie in ¡¯n vreemde bed wakker; vasgemaak en vol kneusplekke. En by haar is ¡¯n man. Hy noem haar sy prinses. Hy wil vir haar ¡¯n storie vertel oor ¡¯n meisie wat dieselfde naam as sy gehad het. En as die storie eers verby is, gaan hy vir haar ¡¯n spesiale towerdrankie gee om haar te laat slaap. Vir altyd ¡­ Terwyl die uurglas vir Niekie leegloop, probeer Zack en Niekie se vriende die vreemde spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar ontvoerder sal lei ¡­ voor dit te laat is.

Format: ebook in pdf mobi epub

Shipping:No shipping cost,will be sent to your email box within 12 hrs after payment received

If you can't find the book you want or any other questions please contact us.

View full details